Wonder Club world wonders pyramid logo
×

Verborge skatte Book

Verborge skatte
Verborge skatte, , Verborge skatte has a rating of 4.5 stars
   2 Ratings
X
Verborge skatte, , Verborge skatte
4.5 out of 5 stars based on 2 reviews
5
50 %
4
50 %
3
0 %
2
0 %
1
0 %
Digital Copy
PDF format
1 available   for $99.99
Original Magazine
Physical Format

Sold Out

  • Verborge skatte
  • Written by author Herman Charles Bosman
  • Published by Kaapstad : Human&Rousseau, 2001., January 1999
Buy Digital  USD$99.99

WonderClub View Cart Button

WonderClub Add to Inventory Button
WonderClub Add to Wishlist Button
WonderClub Add to Collection Button

Book Categories

Authors

Tussen die jare 1948 en 1950 het Herman Charles Bosman altesame sestien Afrikaanse kortverhale die lig laat sien in eietydse tydskrifte. Die verhale is tot nou toe nog nooit in boekvorm uitgegee nie. Die verskyning van Verborge Skatte is ’n unieke gebeurtenis, want dit laat die vraag ontstaan of Bosman ook as Afrikaanse skrywer gereken moet word. Hier, in elk geval, is die getuienis: Verhale, gedigte, en kommentaar in en oor Afrikaans. Sommige van hierdie stories het destyds hul eerste verskyning hoegenaamd in Afrikaans gemaak, en party van hulle het, tot en met hierdie Anniversary Edition-reeks, nog nooit weer die lig gesien na hul eerste publikasie in nou-lank-vergete tydskrifte van die laat veertigerjare nie. In ander gevalle bestaan sowel Engels en Afrikaanse weergawes van dieselfde verhale, maar hulle is amper nooit presies dieselfde nie. Dit is duidelik dat Bosman self nooit sommer net uit die een taal na die ander vertaal het nie. Pleks daarvan het hy sy verhale tussen Engels en Afrikaans herskryf, met toevoegings en weglatings van ’n belangwekkende en fassinerende aard. Skrywer en vertaler Leon de Kock het Bosman se Afrikaanse verhale nou versorg en saamgestel vir publikasie in Afrikaans. Hiermee dan Bosman se “Afrikaanse tydperk”.


Login

  |  

Complaints

  |  

Blog

  |  

Games

  |  

Digital Media

  |  

Souls

  |  

Obituary

  |  

Contact Us

  |  

FAQ

CAN'T FIND WHAT YOU'RE LOOKING FOR? CLICK HERE!!!

X
WonderClub Home

This item is in your Wish List

Verborge skatte, , Verborge skatte

X
WonderClub Home

This item is in your Collection

Verborge skatte, , Verborge skatte

Verborge skatte

X
WonderClub Home

This Item is in Your Inventory

Verborge skatte, , Verborge skatte

Verborge skatte

WonderClub Home

You must be logged in to review the products

E-mail address:

Password: